Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bomdreigement
bomdreigement [boodskap #153091] Di., 29 September 2026 13:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26789
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
bomdreigement
Afbreking: bom•drei•ge•ment
Samestelling: bom + dreigement


Selfstandige naamwoord: bomdreigement
Meervoud: bomdreigemente

Betekenis:
• 'n Dreigement om 'n versteekte bom te laat ontplof.

Gebruik:
• Die polisie het die gebou ontruim nadat hulle 'n bomdreigement ontvang het.

Sinoniem:
• bomdreiging

Vertaling:
Engels: bomb threat
Nederlands: bomdreiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laaiend
Volgende onderwerp: onbeskryfbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Okt. 10 02:57:37 UTC 2026