| poeiermelk [boodskap #153048] |
So., 27 September 2026 07:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26789 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
poeiermelk
Afbreking: poeier•melk
Samestelling: poeier + melk
Selfstandige naamwoord: poeiermelk
Meervoud: poeiermelke
Betekenis:
• Melk wat deur verdamping en droging tot 'n poeier verwerk is en later weer met water gemeng kan word.
Gebruik:
• As die melk op is, kan jy sommer 'n teelepel poeiermelk in jou tee gooi.
Sinoniem:
• droëmelk
• melkpoeier
Hiponiem:
• volroompoeiermelk
Vertaling:
Engels: milk powder, powdered milk
Nederlands: melkpoeder, poedermelk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|