| hofgeding [boodskap #153033] |
Vr., 25 September 2026 19:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26789 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
hofgeding
Afbreking: hof•ge•ding
Samestelling: hof + geding
Selfstandige naamwoord: hofgeding
Meervoud: hofgedinge
Betekenis:
• 'n Saak wat in 'n hof betwis word.
Gebruik:
• Ná 'n uitgerekte hofgeding het die hof in die eiser se guns beslis.
Sinoniem:
• hofproses
• hofsaak
• regsgeding
• regsaak
• verhoor
Vertaling:
Engels: court case, court proceedings
Nederlands: rechtszaak, rechtsgeding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|