Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stadsmuur
stadsmuur [boodskap #153023] Do., 24 September 2026 10:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26609
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
stadsmuur
Afbreking: stads•muur
Samestelling: stad + muur


Selfstandige naamwoord: stadsmuur
Meervoud: stadsmure
Verkleinwoord: stadsmuurtjie
Meervoud van verkleining: stadsmuurtjies

Betekenis:
• 'n Muur wat 'n stad omring, veral as verdedigingswerk.

Gebruik:
• Hulle hardloop na die stadsmuur toe, maar die vyand se stormram staan al! [Nahum 2:5]

Vertaling:
Engels: city wall
Nederlands: stadsmuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peuldraend
Volgende onderwerp: topgehalte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Sep. 24 11:54:47 UTC 2026