Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleptomanie
kleptomanie [boodskap #153000] Wo., 23 September 2026 07:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26745
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kleptomanie
Afbreking: klep•to•ma•nie


Selfstandige naamwoord: kleptomanie
Meervoud: –

Betekenis:
• 'n Onweerstaanbare drang om dinge te steel, selfs wanneer dit geen waarde vir die persoon het nie.

Gebruik:
• Kleptomanie kan veroorsaak dat iemand herhaaldelik goed steel wat hy of sy glad nie nodig het nie.

Sinoniem:
• steelsug

Afgelei:
• kleptomaan
• kleptomanies

Vertaling:
Engels: kleptomania
Nederlands: kleptomanie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfoonlaaier
Volgende onderwerp: aartsdom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 06 01:12:55 UTC 2026