| gaapwurm [boodskap #152988] |
Di., 22 September 2026 11:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
gaapwurm
Afbreking: gaap•wurm
Samestelling: gaap + wurm
Selfstandige naamwoord: gaapwurm
Meervoud: gaapwurms
Betekenis:
• 'n Parasitiese wurm wat die lugweë van pluimvee en ander voëls besmet en gaapsiekte veroorsaak, Syngamus trachea.
Gebruik:
• Die gaapwurms verstop die lugpyp, sodat die besmette voël met 'n oop bek na lug hap.
Afgelei:
• gaapwurmbesmetting
• gaapwurmsiekte
Vertaling:
Engels: gapeworm
Nederlands: gaapworm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|