Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » masjinaal
masjinaal [boodskap #152976] So., 20 September 2026 16:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26561
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
masjinaal
Afbreking: ma•sji•naal
Samestelling: masjien + -aal


Byvoeglike naamwoord: masjinaal
Attributief: masjinale

Betekenis:
• Met behulp van 'n masjien of masjienerie.

Gebruik:
• Die onderdele kan masjinale vervaardig word.

Sinoniem:
• gemeganiseerd

Antoniem:
• handmatig

Afkorting:
• masj.

Vertaling:
Engels: mechanical, mechanically
Nederlands: machinaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 20 September 2026 16:19]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: masjinering
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Sep. 20 17:38:04 UTC 2026