| doener [boodskap #152954] |
Sa., 19 September 2026 07:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26548 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
doener
Afbreking: doe•ner
Samestelling: doen + -er
Selfstandige naamwoord: doener
Meervoud: doeners
Verkleinwoord: doenertjie
Meervoud van verkleining: doenertjies
Betekenis:
• Iemand wat iets doen; dinge aktief aanpak.
Gebruik:
• Want wie 'n hoorder van die woord is en nie 'n doener nie, is soos iemand wat sy eie gesig in 'n spieël sien. [Jakobus 1:23]
Sinoniem:
• dader
• pleger
• uitvoerder
Antoniem:
• dromer
• prater
Hiponiem:
• boosdoener
• dikdoener
• dooddoener
• grootdoener
• kwaaddoener
• niksdoener
• selfdoener
• weldoener
• wonderdoener
Vertaling:
Engels: doer
Nederlands: doener
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 19 September 2026 07:47] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|