Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aalweebitter
aalweebitter [boodskap #152932] Wo., 16 September 2026 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26523
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
aalweebitter
Afbreking: aal•wee•bit•ter
Samestelling: aalwee + bitter


Byvoeglike naamwoord: aalweebitter
Attributief: aalweebitter

Betekenis:
• Intensiewe vorm van bitter: uiters bitter; so bitter soos die sap van 'n aalwyn.

Gebruik:
• Die medisyne proe aalweebitter!

Wisselvorm:
• aalwynbitter

Sinoniem:
• galbitter

Antoniem:
• suikersoet

Vertaling:
Engels: extremely bitter, intensely bitter
Nederlands: uiterst bitter, zeer bitter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloednugter
Volgende onderwerp: stomdronk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Sep. 17 03:01:49 UTC 2026