Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » melksuiker
melksuiker [boodskap #152914] Di., 15 September 2026 12:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26510
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
melksuiker
Afbreking: melk•sui•ker
Samestelling: melk + suiker


Selfstandige naamwoord: melksuiker
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Suiker wat in die melk van soogdiere voorkom, 'n disakkaried van glukose en galaktose met formule C12H22O11.

Gebruik:
• Koeimelk bevat 4 tot 5 persent melksuiker.

Sinoniem:
• laktose

Hiperoniem:
• disakkaried

Vertaling:
Engels: milk sugar, lactic sugar, lactose
Nederlands: melksuiker, lactose

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verleppend
Volgende onderwerp: voetkneg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 16 03:52:43 UTC 2026