| papryp [boodskap #152911] |
Di., 15 September 2026 07:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26499 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
papryp
Afbreking: pap•ryp
Samestelling: pap + ryp
Byvoeglike naamwoord: papryp
Attributief: papryp
Betekenis:
• Intensiewe vorm van ryp: heeltemal ryp; so ryp dat dit sag en pap geword het.
Gebruik:
• Die perskes is papryp en moet vandag geëet word.
Sinoniem:
• doodryp
• oorryp
Antoniem:
• grasgroen
Vertaling:
Engels: overripe, fully ripe
Nederlands: overrijp, volledig rijp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|