| pylsnel [boodskap #152905] |
Di., 15 September 2026 06:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26499 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
pylsnel
Afbreking: pyl•snel
Samestelling: pyl + snel
Byvoeglike naamwoord: pylsnel
Attributief: pylsnel
Betekenis:
• Intensiewe vorm van snel: baie vinnig; so vinnig soos 'n pyl wat uit 'n boog skiet.
Gebruik:
• Die jagluiperd hardloop pylsnel en het die bok binne sekondes ingehaal.
Sinoniem:
• blitsnel
• blitsvinnig
• koeëlsnel
• weerligsnel
• windsnel
Antoniem:
• doodstadig
Vertaling:
Engels: extremely fast, swift as an arrow
Nederlands: pijlsnel, razendsnel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 15 September 2026 06:53] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|