| beersterk [boodskap #152903] |
Di., 15 September 2026 06:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26510 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
beersterk
Afbreking: beer•sterk
Samestelling: beer + sterk
Byvoeglike naamwoord: beersterk
Attributief: beersterk
Betekenis:
• Intensiewe vorm van sterk: baie sterk; so sterk soos 'n beer.
Gebruik:
• Die gewigopteller is beersterk en kan die swaar gewigte met gemak lig.
Sinoniem:
• beessterk
• stormsterk
• wondersterk
• ystersterk
Antoniem:
• doodswak
• kuikenswak
Vertaling:
Engels: very strong, extremely strong
Nederlands: beresterk, zeer sterk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 15 September 2026 06:54] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|