Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skilpadsku
skilpadsku [boodskap #152899] Ma., 14 September 2026 17:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
skilpadsku
Afbreking: skil•pad•sku
Samestelling: skilpad + sku


Byvoeglike naamwoord: skilpadsku
Attributief: skilpadsku

Betekenis:
• Intensiewe vorm van sku: uiters sku; skaam en skugter.

Gebruik:
• Die skilpadsku kind kruip agter sy ma se rok weg.

Sinoniem:
• skaam
• skrikkerig
• skugter

Antoniem:
• doldapper
• vreesloos
• waaghalsig

Vertaling:
Engels: extremely shy, very timid
Nederlands: uiterst schuw, zeer verlegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: papslap
Volgende onderwerp: rooiskaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 14 18:44:01 UTC 2026