| helderverlig [boodskap #152887] |
So., 13 September 2026 17:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26477 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
helderverlig
Afbreking: hel•der•ver•lig
Samestelling: helder + verlig
Byvoeglike naamwoord: helderverlig
Attributief: helderverligte
Betekenis:
• Intensiewe vorm van verlig: goed of sterk verlig.
Gebruik:
• Die verhoog is helderverlig.
• Ons woon in 'n helderverligte straat.
Sinoniem:
• geïllumineer
• verhelder
Antoniem:
• pikdonker
• stikdonker
Vertaling:
Engels: brightly lit, brilliantly illuminated
Nederlands: helder verlicht, fel verlicht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|