Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hemelsblou
hemelsblou [boodskap #152876] Sa., 12 September 2026 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26465
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
hemelsblou
Afbreking: he•mels•blou
Samestelling: hemel + -s- + blou


Byvoeglike naamwoord: hemelsblou
Attributief: hemelsblou, hemelsbloue

Betekenis:
• Intensiewe vorm van blou: baie blou; so blou soos 'n wolklose hemel.

Gebruik:
• Dit was 'n helder sonskyndag en die lug was hemelsblou.

Wisselvorm:
• hemelblou

Sinoniem:
• blouselblou
• erdblou
• pikblou
• potblou

Vertaling:
Engels: sky blue, heavenly blue
Nederlands: hemelsblauw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vreksleg
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Sep. 13 12:33:18 UTC 2026