Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onsindelik
onsindelik [boodskap #152873] Sa., 12 September 2026 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26489
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
onsindelik
Afbreking: on•sin•de•lik
Samestelling: on- + sindelik


Byvoeglike naamwoord: onsindelik
Attributief: onsindelike

Betekenis:
• Wat nie sindelik is nie; vuil, onhigiënies of slordig.

Gebruik:
• Armoede is geen rede om vuil of onsindelik te wees nie.
• 'n Mens kan nie kos in onsindelike toestande voorberei nie.

Sinoniem:
• morsig
• onhigiënies
• onnet
• smerig
• slordig
• vuil

Antoniem:
• sindelik

Afgelei:
• onsindelikheid

Vertaling:
Engels: unclean, unhygienic, filthy, untidy
Nederlands: onzindelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 12 September 2026 18:41]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: wetend
Volgende onderwerp: hondsleg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 14 21:33:00 UTC 2026