Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewensgroot
lewensgroot [boodskap #152871] Sa., 12 September 2026 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26460
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
lewensgroot
Afbreking: le•wens•groot
Samestelling: lewe(ns) + groot


Byvoeglike naamwoord: lewensgroot
Attributief: lewensgrootte

Betekenis:
• Intensiewe vorm van groot; baie groot.
• So groot soos in die werklike lewe.

Gebruik:
• Hy verkeer in lewensgroot gevaar.
• 'n Lewensgrootte standbeeld van hom is voor die gebou opgerig.

Sinoniem:
• oorgroot
• reusagtig

Antoniem:
• miniatuur
• verklein

Vertaling:
Engels: as large as life; life-size, life-sized
Nederlands: levensgroot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 12 September 2026 10:06]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: loodgrou
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 12 12:38:23 UTC 2026