| flodderbroek [boodskap #152858] |
Vr., 11 September 2026 15:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26523 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
flodderbroek
Afbreking: flod•der•broek
Samestelling: flodder + broek
Selfstandige naamwoord: flodderbroek
Meervoud: flodderbroeke
Betekenis:
• 'n Wye, lospassende (knie)broek.
Gebruik:
• Hy dra 'n ou flodderbroek en 'n verslete T-hemp.
Vertaling:
Engels: baggy trousers, sloppy trousers
Nederlands: slobberbroek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 12 September 2026 07:18] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|