| verklarend [boodskap #152848] |
Do., 10 September 2026 18:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26475 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
verklarend
Afbreking: ver•kla•rend
Samestelling: verklaar + -end
Byvoeglike naamwoord: verklarend
Attributief: verklarende
Betekenis:
• Wat iets verklaar of verduidelik.
Gebruik:
• Die betekenis van onbekende woorde kan in 'n verklarende woordeboek nageslaan word.
Sinoniem:
• insiggewend
• ophelderend
• toeligtend
• uitleggend
• verduidelikend
Antoniem:
• verwarrend
Hiponiem:
• selfverklarend
Vertaling:
Engels: explanatory, clarifying, elucidatory, interpretive
Nederlands: verklarend, toelichtend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord verklaar.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 10 September 2026 18:35] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|