Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » donkiebyt
donkiebyt [boodskap #152841] Do., 10 September 2026 13:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26789
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
donkiebyt
Afbreking: don•kie•byt
Samestelling: donkie + byt


Selfstandige naamwoord: donkiebyt
Meervoud: donkiebyte

Betekenis:
• Die byt van 'n donkie.
• Die handeling om iemand se voorarm met twee hande in verskillende rigtings te draai.

Gebruik:
• Die donkiebyt was erg genoeg, maar die vernedering het my die hardste getref.
• Almal lag gewoonlik, behalwe die slagoffer van die donkiebyt.

Sinoniem:
• mieliedraai

Vertaling:
Engels: donkey bite
Nederlands: ezelbeet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hondmoeilik
Volgende onderwerp: vrekslim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Okt. 10 09:19:07 UTC 2026