Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodgooi
doodgooi [boodskap #152828] Wo., 09 September 2026 14:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26475
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
doodgooi
Afbreking: dood•gooi
Samestelling: dood + gooi


Werkwoord: gooi dood, doodgooi
Verlede tyd: het doodgegooi
Verlede deelwoord: doodgegooide

Betekenis:
• Om deur te gooi dood te maak.

Gebruik:
• Sy gooi die vuur dood.
• Hulle het hom toe uitgebring buite die kamp en hom met klippe doodgegooi. [Numeri 15:36]

Afgelei:
• doodgooier

Verwant:
• stenig

Vertaling:
Engels: to kill by throwing; stone to death
Nederlands: doodgooien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 09 September 2026 14:01]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: doodvies
Volgende onderwerp: doodstryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Sep. 13 17:53:42 UTC 2026