Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Johan, die manlike chauvinistiese vark.
Johan, die manlike chauvinistiese vark. [boodskap #15282] Do, 28 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:

> ...omdat ek die waarheid beskryf? Wanneer laas was jy in 'n swart
> mens se slaapkamer, Gloudina?

Wel, Johan, ek neem aan jy is 'n groot
outoriteit van "swart mense se slaapkamers."
Die swart slaapkamers waarin ek al was,
beide in Suid-Afrika en buite Suid-Afrika
het vir my nogal netjies gelyk. Nie soos
sommige wit slaapkamers wat ek al gesien
het nie.

> ....is alles nie my skuld nie, Gloudina, ek belowe! - dis nou tyd
> dat elkeen begin verantwoordelikheid neem vir sy eie situasie.

Ja, 'n mens kan sien hoekom jy vir die
Republikeine wil stem. Maar hou nou op
om die situasie in SA te kritiseer. Jy
het die land verlaat. Niemand daar vra
iets van jou nie. Hulle begin nou
verantwoordelikheid neem vir hulle eie
situasie. Die klaers kla. Die manne
werk. En die bevolking in SA (waarvan
die oorgrote meerderheid nou nie die
regte kleur vir jou het nie) werk hul
eie heil uit.


> Ja, Gloudina, wat het my ma byvoorbeeld gedoen om die land aan te help
> onveilig maak? Om die ekonomie te laat sink? Dis goed waaronder sy
> lei wat nie haar toedoen is nie.

Vra vir jou ma wat sy in die jare tussen
1948 en 1994 gedoen het om die land veilig
en vol toekoms te maak vir die tagtig persent
van die bevolking wat in die uiterste ellende
en gevaar gedompel is deur die apartheidsvarke.
Ek hoop sy sê dat sy teen hulle gestem het,
vir haar predikant gesê het dat apartheid uit
die bose is en dat sy daar niks mee te doen wil
hê nie. Ek hoop sy het haar kinders grootgemaak
om nie gedurig te dink dat omdat hulle wit is,
hulle nou skielik beter breinkrag het as iemand
met 'n swart vel nie. As sy dit gedoen het, dan
is haar hande skoon.
>
> Jy is die siek een - ek sê hoeka al lankal jy moet of meer pille kry
> of jou voorskrif laat hersien!

Hier kom die pille-storie weer. Johan, die
uit-die-ou-doos-male-chauvinist-pig.

Gloudina
Re: Johan, die manlike chauvinistiese vark. [boodskap #15332 is 'n antwoord op boodskap #15282] Vr, 29 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 28 May 1998 15:13:57 GMT, wrote:

Sien julle wat ek met yl bedoel:

> Wel, Johan, ek neem aan jy is 'n groot
> outoriteit van "swart mense se slaapkamers."

... ek het gepraat van die bakstene onder die bed se pote, die
vreeemde benoude reuk - gaan lees weer mooi....

>> ....is alles nie my skuld nie, Gloudina, ek belowe! - dis nou tyd
>> dat elkeen begin verantwoordelikheid neem vir sy eie situasie.
>
>
> Ja, 'n mens kan sien hoekom jy vir die
> Republikeine wil stem. Maar hou nou op
> om die situasie in SA te kritiseer.

Ek sal nie - dis my geboorte reg - tot ek my SA burgerskap verloor.

> Jy
> het die land verlaat. Niemand daar vra
> iets van jou nie.

...hulle sal ook niks meer van my kry nie ....

> Hulle begin nou
> verantwoordelikheid neem vir hulle eie
> situasie.

..... isssiiiit ??? Dalk is dit nie die pille nie - dalk moet jy
brille kry ....

> Die klaers kla.

... gelukkig is ek kla daarmeee......

> Die manne
> werk.

... die manne (wit) wat weer ten duurste in diens geneem word nadat
hulle agv AA pakket gekry het.....

> En die bevolking in SA (waarvan
> die oorgrote meerderheid nou nie die
> regte kleur vir jou het nie) werk hul
> eie heil uit.

... ek dink die woord werk is nie so korrek nie - hulle heil sal hulle
mee tevrede moet wees - maar hulle hoop maar dit kom vanself, want lus
vir werk is daar nie veel oor in die land nie.

...en dis nie soseer hulle kleur wat my pla as hulle houding nie,
Gloudinia.

>> Ja, Gloudina, wat het my ma byvoorbeeld gedoen om die land aan te help
>> onveilig maak? Om die ekonomie te laat sink? Dis goed waaronder sy
>> lei wat nie haar toedoen is nie.
>
> Vra vir jou ma wat sy in die jare tussen
> 1948 en 1994 gedoen het om die land veilig
> en vol toekoms te maak vir die tagtig persent
> van die bevolking wat in die uiterste ellende
> en gevaar gedompel is deur die apartheidsvarke.
> Ek hoop sy sê dat sy teen hulle gestem het,
> vir haar predikant gesê het dat apartheid uit
> die bose is en dat sy daar niks mee te doen wil
> hê nie.

... ek sien jy sal van my ma hou - sy lyk na jou ideaal van 'n
politieke ma.

> Ek hoop sy het haar kinders grootgemaak
> om nie gedurig te dink dat omdat hulle wit is,
> hulle nou skielik beter breinkrag het as iemand
> met 'n swart vel nie.

... ek het dit vir myself uitgevind. Maar netsoos jy, onthou,
veralgemeen ek ook nou baie. Van my heel skerpste rekenaar
programmering studente was swart.

> As sy dit gedoen het, dan
> is haar hande skoon.
>>
>> Jy is die siek een - ek sê hoeka al lankal jy moet of meer pille kry
>> of jou voorskrif laat hersien!
>
> Hier kom die pille-storie weer. Johan, die
> uit-die-ou-doos-male-chauvinist-pig.

As BobMartins nie werk nie, laat weet maar - ons sal rondsoek vir iets
meer gepas! (Nee, Ferdi, ek het NIE aan viagra gedink nie)

Dit pas nou nie by my jeugdigheid nie, maar dis lekker om uit die oude
doos te wees: om vir my vrou die kardeur oop te hou (as sy vir my wag
om om te loop), om vir 'n sekretaresse sommer net uit die bloute te
komplimenteer, om altyd vir 'n vreemde dame agter uit te staan.

Ek respekteer dames, baie, MAAR dan moet hulle vir my wys hulle is dit
waardig. En ek moet sê, as 'n veralgemening, skuus, meeste dames het
nog nie eers van burn-the-bra gehoor nie en hou daarvan om soos dames
behandel te word.
Re: Johan, die manlike chauvinistiese vark. [boodskap #15357 is 'n antwoord op boodskap #15282] Sa, 30 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
IRQ0  is tans af-lyn  IRQ0
Boodskappe: 52
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
>> Ja, 'n mens kan sien hoekom jy vir die
>> Republikeine wil stem. Maar hou nou op
>> om die situasie in SA te kritiseer.

Gloudina, as jy dan nou so kritiseer, hoekom mag ander nie?

>> Jy
>> het die land verlaat. Niemand daar vra
>> iets van jou nie.

Selfde vir jou .

>> Hulle begin nou
>> verantwoordelikheid neem vir hulle eie
>> situasie.

Nee wat glodina. Hulle will nog steeds he die wit man moet
verantwoordelikheid neem.

>> Vra vir jou ma wat sy in die jare tussen
>> 1948 en 1994 gedoen het om die land veilig
>> en vol toekoms te maak vir die tagtig persent
>> van die bevolking wat in die uiterste ellende
>> en gevaar gedompel is deur die apartheidsvarke.
>> Ek hoop sy sê dat sy teen hulle gestem het,
>> vir haar predikant gesê het dat apartheid uit
>> die bose is en dat sy daar niks mee te doen wil
>> hê nie.

Wel, wat het JY en JOU familie gedoen gloudina? dit is nou todat jy ook maar
uit die land gevlug het.

>> Ek hoop sy het haar kinders grootgemaak
>> om nie gedurig te dink dat omdat hulle wit is,
>> hulle nou skielik beter breinkrag het as iemand
>> met 'n swart vel nie.

En ek hoop ook dat sy nie haar kinders groootgemaak het om gedurig te dink
dat omdat hulle wit is, hulle skielik skuldig moet voel teenoor al wat 'n
swarte is nie.

>> Hier kom die pille-storie weer. Johan, die
>> uit-die-ou-doos-male-chauvinist-pig.

As opposed to 'n feministiese koei?
Vorige onderwerp: Riana Otto (was: Vir Gloudina)
Volgende onderwerp: Re: Ria van der Merwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 11:10:30 MGT 2024