| kneebaar [boodskap #152798] |
Ma., 07 September 2026 19:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26404 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
kneebaar
Afbreking: knee•baar
Byvoeglike naamwoord: kneebaar
Attributief: kneebare
Betekenis:
• Wat maklik geknie en met die hand bewerk en gevorm kan word.
Gebruik:
• Die klei word met water gemeng en tot 'n kneebare mengsel gebrei of geknie.
Wisselvorm:
• kneedbaar
• kniebaar
Sinoniem:
• plasties
• plooibaar
• vormbaar
Afgelei:
• kneebaarheid
Vertaling:
Engels: kneadable, mouldable
Nederlands: kneedbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 08 September 2026 06:39] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|