| aapmal [boodskap #152796] |
Ma., 07 September 2026 18:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26404 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
aapmal
Afbreking: aap•mal
Samestelling: aap + mal
Byvoeglike naamwoord: aapmal
Attributief: aapmal
Betekenis:
• Intensiewe vorm van mal: baie mal; uiters gek of dwaas.
Gebruik:
• Dit is aapmal om in hierdie weer te wil swem.
Sinoniem:
• haasmal
• kranksinnig
• stapelgek
• stapelmal
• waansinnig
Antoniem:
• doodnormaal
Vertaling:
Engels: crazy, mad, insane
Nederlands: hartstikke gek, stapelgek, krankzinnig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|