| sokkerskoen [boodskap #152769] |
So., 06 September 2026 12:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26489 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
sokkerskoen
Afbreking: sok•ker•skoen
Samestelling: sokker + skoen
Selfstandige naamwoord: sokkerskoen
Meervoud: sokkerskoene
Verkleinwoord: sokkerskoentjie
Meervoud van verkleining: sokkerskoentjies
Betekenis:
• 'n Skoen met knoppies (studs) onder die sool wat ontwerp is om mee sokker op 'n sokkerveld te speel.
Gebruik:
• Die sokkerspeler het splinternuwe sokkerskoene vir die groot wedstryd gekoop.
Sinoniem:
• sokkerstewel
Hiperoniem:
• sportskoen
Vertaling:
Engels: soccer boot, football shoe
Nederlands: voetbalschoen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|