| lelieblank [boodskap #152749] |
Di., 01 September 2026 07:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
lelieblank
Afbreking: le•lie•blank
Samestelling: lelie + blank
Byvoeglike naamwoord: lelieblank
Attributief: lelieblank, lelieblanke
Betekenis:
• Intensiewe vorm van blank: besonder blank/wit; so wit soos 'n lelie.
Gebruik:
• Nie almal wil in 'n lelieblank rok trou nie.
Sinoniem:
• leliewit
• spierwit
Antoniem:
• pikswart
Vertaling:
Engels: lily-white, pure white
Nederlands: lelieblank, spierwit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 02 September 2026 11:09] deur moderator Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|