| Bulgaars [boodskap #152739] |
Ma., 31 Augustus 2026 13:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26357 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Bulgaars
Afbreking: Bul•gaars
Samestelling: Bulgaar + -s
Uitspraak: /bœɫˈxɑːrs/
Selfstandige naamwoord: Bulgaars
Meervoud: –
Betekenis:
• Die Slawiese taal wat die Bulgare in Bulgarye praat.
Gebruik:
• Ek verstaan ongelukkig nie Bulgaars nie.
Vertaling:
Engels: Bulgarian
Nederlands: Bulgaars
Byvoeglike naamwoord: Bulgaars
Attributief: Bulgaarse
Betekenis:
• Met betrekking tot die land Bulgarye, sy mense, kultuur of taal.
Gebruik:
• Die Bulgaarse geldeenheid is die lev.
Vertaling:
Engels: Bulgarian
Nederlands: Bulgaars
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|