Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koaguleer
koaguleer [boodskap #152736] Ma., 31 Augustus 2026 06:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
koaguleer
Afbreking: ko•a•gu•leer


Werkwoord: koaguleer
Verlede tyd: het gekoaguleer
Teenwoordige deelwoord: koagulerend, koagulerende
Verlede deelwoord: gekoaguleerde

Betekenis:
• Om koagulasie te bewerkstellig ('n vloeistof te laat dik word).

Gebruik:
• Die bloed koaguleer wanneer 'n bloedvat beskadig word.

Sinoniem:
• klonteer
• stol
• verdik

Antoniem:
• verdun

Afgelei:
• koagulasie
• koaguleerbaar
• koagulering
• koaguleermiddel

Vertaling:
Engels: to coagulate
Nederlands: coaguleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 01 September 2026 07:57]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: kopersulfaat
Volgende onderwerp: konkretiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 05 05:32:31 UTC 2026