Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenaanval
teenaanval [boodskap #152687] Wo., 26 Augustus 2026 15:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26489
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
teenaanval
Afbreking: teen•aan•val
Samestelling: teen + aanval


Selfstandige naamwoord: teenaanval
Meervoud: teenaanvalle

Betekenis:
• 'n Aanval op iemand wat jou aanval.

Gebruik:
• Die soldate het 'n teenaanval geloods nadat hulle posisies onder vuur gekom het.

Wisselvorm:
• teëaanval

Sinoniem:
• teenoffensief

Antoniem:
• aanval

Vertaling:
Engels: counterattack, counter-offensive
Nederlands: tegenaanval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesondheidsgevaar
Volgende onderwerp: suurstofatoom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 14 22:18:36 UTC 2026