Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » siekverlof
siekverlof [boodskap #152596] Do., 20 Augustus 2026 09:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26523
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
siekverlof
Afbreking: siek•ver•lof
Samestelling: siek + verlof


Selfstandige naamwoord: siekverlof
Meervoud:

Betekenis:
• Verlof aan 'n werknemer wat weens siekte of besering nie kan werk nie.

Gebruik:
• Wanneer jy meer as twee dae siekverlof neem, moet jy 'n doktersbrief inhandig, anders word dit as onbetaalde verlof gereken.

Sinoniem:
• siekteverlof

Afgelei:
• siekverlofdae

Vertaling:
Engels: sick leave
Nederlands: ziekteverlof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: histoloog
Volgende onderwerp: reologies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Sep. 17 14:31:01 UTC 2026