Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voëlmis
voëlmis [boodskap #152566] Di., 18 Augustus 2026 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
voëlmis
Afbreking: vo•ël•mis
Samestelling: voël + mis


Selfstandige naamwoord: voëlmis
Meervoud:

Betekenis:
• Die uitskeiding van 'n voël (of voëls).

Gebruik:
• Die standbeeld is met voëlmis bedek.

Sinoniem:
• voëlontlasting

Verwant:
• ghwano

Vertaling:
Engels: bird dung, bird droppings
Nederlands: vogelpoep, vogeluitwerpselen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sleutelbordkryger
Volgende onderwerp: moeson
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 21 19:04:41 UTC 2026