Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opiaat
opiaat [boodskap #152533] Vr., 14 Augustus 2026 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
opiaat
Afbreking: o•pi•aat
Samestelling: opium + -aat


Selfstandige naamwoord: opiaat
Meervoud: opiate

Betekenis:
• Medikasie wat van opium afgelei is en onder andere pyn verlig en slaperigheid veroorsaak.

Gebruik:
• Morfien is seker die bekendste en algemeenste opiaat.
• Middels soos kodeïen, tebain en noskapien (narkotien) is opiate.

Sinoniem:
• kalmeermiddel
• pynstiller
• slaapmiddel
• susmiddel
• verdowingsmiddel

Vertaling:
Engels: opiate
Nederlands: opiaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 15 Augustus 2026 07:01]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: manhaftig
Volgende onderwerp: intekening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 15 19:43:20 UTC 2026