| wêrelderfenisgebied [boodskap #152530] |
Vr., 14 Augustus 2026 16:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26404 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
wêrelderfenisgebied
Afbreking: wê•reld•er•fe•nis•ge•bied
Samestelling: wêreld + erfenis + gebied
Selfstandige naamwoord: wêrelderfenisgebied
Meervoud: wêrelderfenisgebiede
Betekenis:
• 'n Gebied van besondere belang vir die mensdom wat as wêrelderfenis erken en beskerm word.
Gebruik:
• Die Vredefortkoepel in die Vrystaat, die grootste slagkrater op Aarde, is in 2005 as 'n wêrelderfenisgebied aangewys.
Sinoniem:
• wêrelderfenisterrein
Vertaling:
Engels: World Heritage Site
Nederlands: werelderfgoedgebied
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|