Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Griet skryf 'n Sprokie
Re: Griet skryf 'n Sprokie [boodskap #15246] Wo, 27 Mei 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hjalmar Gerber skryf:

>> . . . 'n opkomende Dorperveiling op Hotazel.
>
> Dit strek die waarheid nou effe dun - dunner as die
> seil op die Landcruiser se bande.
>
> Het Hotazel nou van 'n myndorp in 'n plaasdorp verander ?

Hjalmar, wil jy nou voorgee dat ek die feite verdraai het? Vir al wat ek
weet het Hermias-hulle die veiling by daai versukkelde karaatsie by Hotazel
se ingang gehou. Maar hoekom slaan jy nie die lyn Noenieput toe, en vra hom
self hoekom hy so lieg nie?

Moenounie 'n goeie storie met feite kom befomfaai nie, man!

Groete
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Re: AUSTRALIE: SKIESTOG, ASSEBLIEFTOG......???
Volgende onderwerp: Haiku vir Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 14:09:46 MGT 2024