Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teëstaan
teëstaan [boodskap #152418] Wo., 05 Augustus 2026 11:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26052
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
teëstaan
Afbreking: te•ë•staan
Samestelling: teë + staan


Werkwoord: staan teë, teëstaan
Verlede tyd: het teëgestaan
Verlede deelwoord: teëgestaande

Betekenis:
• Om iets te opponeer en weerstand daarteen te bied; jou daarteen verset.

Gebruik:
• Ek staan die mosie ten sterkste teë.
• Die inwoners het die beplande ontwikkeling teëgestaan.

Wisselvorm:
• teenstaan

Sinoniem:
• bekamp
• bestry
• betwis
• beveg
• opponeer
• teëgaan
• teengaan
• teensit
• teenwerk
• verset
• weerstaan

Antoniem:
• steun
• saamwerk

Afgelei:
• teëstand
• teëstander

Vertaling:
Engels: to oppose, withstand, resist
Nederlands: tegenstaan, zich verzetten tegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdunnend
Volgende onderwerp: stukrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 08 23:42:08 UTC 2026