Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Kennisgewings » Afrikaanse vertaling – ons hoor graag jou terugvoer (Help ons om die forum se Afrikaans te verfyn)
Afrikaanse vertaling – ons hoor graag jou terugvoer [boodskap #152319] Sa., 25 Julie 2026 08:40
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 48
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Baie dankie aan Lynette LG wat goedgunstiglik aangebied het om die forum se hulp in Afrikaans te vertaal. Sy is 'n ervare vertaler wat al 15 jaar lank vertaling vir verskeie organisasies doen.

Lees asseblief deur die hulp en laat weet ons indien enigiets onduidelik is of verdere toeligting benodig (die Engelse teks is nie altyd so wonderlik nie).

Kyk ook asseblief na die taalgebruik op die res van die forum. Daar is nog 'n paar haakplekke waaraan ons werk, maar as jy iets sien wat ons kan verbeter, laat ons gerus weet.

Groete,
Administrasie

[Bygewerk op: Sa., 25 Julie 2026 19:05] deur moderator

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: Afrikaanse webskakels
Volgende onderwerp: Huisreëls
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 28 03:48:47 UTC 2026