| binnelaat [boodskap #152312] |
Do., 23 Julie 2026 12:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25955 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
binnelaat
Afbreking: bin•ne•laat
Samestelling: binne + laat
Werkwoord: laat binne, binnelaat
Verlede tyd: het binnegelaat
Betekenis:
• Om na die binnekant te laat kom.
Gebruik:
• Die klein venstertjie in die solder laat die daglig binne.
• Sy het die gaste binnegelaat.
Sinoniem:
• inlaat
• opneem
• toelaat
Antoniem:
• uitlaat
Afgelei:
• binnelating
Vertaling:
Engels: to let in, admit
Nederlands: binnenlaten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|