Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woordeboekwoord
woordeboekwoord [boodskap #152309] Do., 23 Julie 2026 10:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25940
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woordeboekwoord
Afbreking: woor•de•boek•woord
Samestelling: woordeboek + woord


Selfstandige naamwoord: woordeboekwoord
Meervoud: woordeboekwoorde

Betekenis:
• 'n Woord wat as 'n lemma in 'n woordeboek opgeneem is.

Gebruik:
• Daar is 'n paar vreemde woordeboekwoorde wat glad nie in die spreektaal voorkom nie.

Afgelei:
• woordeboekwoordelys

Vertaling:
Engels: dictionary entry, dictionary headword
Nederlands: woordenboekwoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lighartig
Volgende onderwerp: potloodmerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 28 12:31:57 UTC 2026