Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalsiumsout
kalsiumsout [boodskap #152301] Wo., 22 Julie 2026 10:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26236
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kalsiumsout
Afbreking: kal•sium•sout
Samestelling: kalsium + sout


Selfstandige naamwoord: kalsiumsout
Meervoud: kalsiumsoute

Betekenis:
• 'n Sout van kalsium waarin kalsiumione (Ca²⁺) met die negatiewe ione van 'n suur verbind is.

Gebruik:
• Kalsiumkarbonaat is 'n kalsiumsout van koolsuur met die formule CaCO3.
Kalsiumsoute speel 'n belangrike rol in die vorming en instandhouding van bene en tande.

Hiperoniem:
• kalsiumverbinding

Vertaling:
Engels: calcium salt
Nederlands: calciumzout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drinke
Volgende onderwerp: hitsig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 24 02:36:24 UTC 2026