Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sulfaat
sulfaat [boodskap #152295] Di., 21 Julie 2026 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25940
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sulfaat
Afbreking: sul•faat


Selfstandige naamwoord: sulfaat
Meervoud: sulfate

Betekenis:
• 'n Sout of ester van swaelsuur wat die sulfaatioon (SO42-) bevat.

Gebruik:
Sulfate kom algemeen in die natuur voor en word onder meer in kunsmis, skoonmaakmiddels en verskeie industriële prosesse gebruik.

Sinoniem:
• swaelsuursout

Hiponiem:
• aluminiumsulfaat
• ammoniumsulfaat
• chroomsulfaat
• kalsiumsulfaat
• kobaltsulfaat
• kopersulfaat
• loodsulfaat
• magnesiumsulfaat
• natriumsulfaat
• taliumsulfaat
• waterstofsulfaat
• ystersulfaat

Vertaling:
Engels: sulfate
Nederlands: sulfaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kobaltsulfaat
Volgende onderwerp: bloupers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jul. 27 11:42:52 UTC 2026