Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toerleier
toerleier [boodskap #152293] Di., 21 Julie 2026 14:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25925
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toerleier
Afbreking: toer•lei•er
Samestelling: toer + leier


Selfstandige naamwoord: toerleier
Meervoud: toerleiers
Verkleinwoord: toerleiertjie
Meervoud van verkleining: toerleiertjies

Betekenis:
• Die leier van 'n groep mense op toer wat die groep begelei en inligting en bystand verskaf.

Gebruik:
• 'n Ervare toerleier het die toergroep deur die museum vergesel en allerhande staaltjies vertel.

Sinoniem:
• reisgids
• toergids

Vertaling:
Engels: tour leader, tour guide
Nederlands: reisleiding, tourleider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huurinkomste
Volgende onderwerp: kobaltsulfaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 25 22:44:33 UTC 2026