| aanvallend [boodskap #152258] |
Sa., 18 Julie 2026 17:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25940 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanvallend
Afbreking: aan•val•lend
Samestelling: aanval + -end
Byvoeglike naamwoord: aanvallend
Attributief: aanvallende
Betekenis:
• Wat besig is om aan te val.
Gebruik:
• Die span het in die tweede helfte meer aanvallend gespeel.
Sinoniem:
• aggressief
• offensief
• militant
• strydlustig
• veglustig
Antoniem:
• verdedigend
Afgelei:
• aanvallenderwys
Vertaling:
Engels: offensive, attacking, aggressive
Nederlands: aanvallend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord aanval.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|