Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie, ou tante!
Dankie, ou tante! [boodskap #15220] Wo, 27 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 26 May 1998 13:40:28 GMT, wrote:

> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
>
>
>
> Hoekom is die dele waar bende geweld hier in Amerika
>> plaasvind meesal swart???
>
>
> Omdat jou geliefde en veelgeprese "Amerika"
> dele het wat net so "agterlik" is as die
> SA waarop jy so gif spoeg. En surprise,
> surprise, wie sit met die geld in die sak
> en op die beste plekke. Die immigrante uit
> Europa, al het sommige van hulle via
> SA gekom.
>
Jy maak my punt vir my! Dankie.

Ek het nog nooit ontken dat daar agterlike dele in die VSA is nie,
maar ek het jou al voorheen op die verskille gewys: kortliks - jy moet
hier in die hole gaan inkruip waarmee jy so goed bekend is, om die
agterlike dele te sien, dis nie in elke huishouding se agterplaas waar
Miena se bed op bakstene staan nie; en op die rand van elke dorp wat
jy deurry nie, en in die parlement van die land nie, en op die grond
wat aan "plaaslike bevolking" behoort nie.

Ek spoeg nie gif op SA nie - ek is hartseer oor die situasie en ek is
nie blind vir die feite nie en ek is nie bang om polities onkorrek te
wees nie.

Gloudina, blankes sit met die geld op die beste plekke! Dit vat
breins om dit reg te kry! Wit Europese breins! En dis 'n feit - en
as jy dié feit gebruik om swart mense af te skiet, doen jy sonde. Jy
kan hulle slegs kritiseer omdat hulle nie verantwoordelikheid vir
hulle eie dade en beleid wil aanvaar nie.

Hou op om haat te saai, Gloudina. Saai eerder liefde en vergifnis.
Ek weet ek praat nou maklik, want ek het nog nie familie aan die
geweld in SA moes afstaan nie. So ek kan hulle nog vergewe as hulle
die land deurtrek. Dis net jammer dat so baie blankes daaronder
swaarkry, sonder dat dit hulle eie toedoen is.
Re: Dankie, ou tante! [boodskap #15222 is 'n antwoord op boodskap #15220] Wo, 27 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes: >

> Miena se bed op bakstene staan nie; en op die rand van elke dorp wat
> jy deurry nie, en in die parlement van die land nie, en op die grond
> wat aan "plaaslike bevolking" behoort nie.

Johan, jy is siek. En jy is jaloers
op al die suksesvolle regters en dokters
en politici wat nie die regte kleur as
jy het nie.

En Johan, wanneer gaan jy na New York
en kyk wat staan "op die rand" van
Manhattan.

> Gloudina, blankes sit met die geld op die beste plekke! Dit vat
> breins om dit reg te kry! Wit Europese breins!

Johan, jy is siek. Dis die oorwinnaars
wat die land van die eerste nasies skoon-
gemaak het, En hulle vorige slawe bly
ook nog maar "op die rand" van die
Amerikaanse maatskappy.

> Hou op om haat te saai, Gloudina. Saai eerder liefde en vergifnis.
> Ek weet ek praat nou maklik, want ek het nog nie familie aan die
> geweld in SA moes afstaan nie. So ek kan hulle nog vergewe as hulle
> die land deurtrek. Dis net jammer dat so baie blankes daaronder
> swaarkry, sonder dat dit hulle eie toedoen is.

Ha, ha, ha. Sonder dat dit hulle eie
toedoen is? Johan, jy is siek.
Re: Dankie, ou tante! [boodskap #15224 is 'n antwoord op boodskap #15220] Wo, 27 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johan N Potgieter wrote:

> Gloudina, blankes sit met die geld op die beste plekke! Dit vat
> breins om dit reg te kry! Wit Europese breins! En dis 'n feit

Johan, het jy enige gronde vir die bewering dat dit "Wit Europese breins"
vat om met die beste geld op die beste plekke te kan sit?

(En jy beter hê, want dit is die prestasie van "wit Europese breins" dat
hulle verwag dat mens redelike gronde moet hê vir wat jy beweer!)

> - en
> as jy dié feit gebruik om swart mense af te skiet, doen jy sonde. Jy
> kan hulle slegs kritiseer omdat hulle nie verantwoordelikheid vir
> hulle eie dade en beleid wil aanvaar nie.

Hieroor stem ek saam - vir sover dit waar is. Maar dit geld tog vir enigeen,
nie waar nie?

Vriendelike groete, Leendert
Re: Dankie, ou tante! [boodskap #15225 is 'n antwoord op boodskap #15220] Wo, 27 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Johan N Potgieter wrote:

> Gloudina, blankes sit met die geld op die beste plekke! Dit vat
> breins om dit reg te kry! Wit Europese breins! En dis 'n feit - en
> as jy dié feit gebruik om swart mense af te skiet, doen jy sonde. Jy
> kan hulle slegs kritiseer omdat hulle nie verantwoordelikheid vir
> hulle eie dade en beleid wil aanvaar nie.

Wit Europese breins ?
Ag nee wat, jy stel my teleur. Mens hoef nie sulke "feite" te "gebruik"
nie, bloot om dit so
te stel is rassisties. Jy veralgemeen ook baie. Die eerste gevaarteken
van
rassisties wees is om te veralgemeen, daarna om 'n ander ras af te skiet
op grond
van jou veralgemening.
Ag nee wat!
Re: Dankie, ou tante! [boodskap #15263 is 'n antwoord op boodskap #15220] Do, 28 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 27 May 1998 17:33:19 GMT, wrote:

> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes: >
>
>
>> Miena se bed op bakstene staan nie; en op die rand van elke dorp wat
>> jy deurry nie, en in die parlement van die land nie, en op die grond
>> wat aan "plaaslike bevolking" behoort nie.
>
> Johan, jy is siek.

...omdat ek die waarheid beskryf? Wanneer laas was jy in 'n swart
mens se slaapkamer, Gloudina?

> En jy is jaloers
> op al die suksesvolle regters en dokters
> en politici wat nie die regte kleur as
> jy het nie.
>

... ek het geen rede om jaloers te wees nie - maar my en hulle kultuur
stem nie ooreen nie en ons deel baie min raakpunte. Gaan kyk hoe baie
van hierdie "hooggeleerdes" van jou nou in die parlement tekere gaan
en in ander staatsinstansies - hoe hulle met geld werk en hulle
omgewing bevuil (ek veralgemeen nou en praat nie van die uitsonderings
wat skoon en westers lewe nie).

> En Johan, wanneer gaan jy na New York
> en kyk wat staan "op die rand" van
> Manhattan.
>
>
>> Gloudina, blankes sit met die geld op die beste plekke! Dit vat
>> breins om dit reg te kry! Wit Europese breins!
>
> Johan, jy is siek. Dis die oorwinnaars
> wat die land van die eerste nasies skoon-
> gemaak het, En hulle vorige slawe bly
> ook nog maar "op die rand" van die
> Amerikaanse maatskappy.

....is alles nie my skuld nie, Gloudina, ek belowe! - dis nou tyd
dat elkeen begin verantwoordelikheid neem vir sy eie situasie.

>
>> Hou op om haat te saai, Gloudina. Saai eerder liefde en vergifnis.
>> Ek weet ek praat nou maklik, want ek het nog nie familie aan die
>> geweld in SA moes afstaan nie. So ek kan hulle nog vergewe as hulle
>> die land deurtrek. Dis net jammer dat so baie blankes daaronder
>> swaarkry, sonder dat dit hulle eie toedoen is.
>
> Ha, ha, ha. Sonder dat dit hulle eie
> toedoen is?

Ja, Gloudina, wat het my ma byvoorbeeld gedoen om die land aan te help
onveilig maak? Om die ekonomie te laat sink? Dis goed waaronder sy
lei wat nie haar toedoen is nie.

> Johan, jy is siek.
>
Jy is die siek een - ek sê hoeka al lankal jy moet of meer pille kry
of jou voorskrif laat hersien!

Maar pille sal seker nie help vir politieke blindheid nie, né.
Sheimmmm! Moenie worry nie, man, ons aanvaar jou netsoos jy is!
Re: Dankie, ou tante! [boodskap #15265 is 'n antwoord op boodskap #15220] Do, 28 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 May 1998 22:13:45 +0300, "Leendert van Oostrum"
wrote:

Nee, man, Leenderdt en Galjoen, lees my plasing direk saam met @vigs
se plasing - dit is een gesprek en is nie 'n eksplisiete feitelike
fynuitgedinkte redenasie nie - moenie so stress nie - dink 'n bietjie
ligkop.

En wat is nou afterall so verkeerd met veralgemening? Is dit nie
polities korrek nie? Ek hou van veralgemening - dit weerspieel meesal
die waarheid beter as wat uitsonderings doen!

Ontspan!
Vorige onderwerp: AUSTRALIE: SKIESTOG, ASSEBLIEFTOG......???
Volgende onderwerp: Wat is 'n Afrikaanse Afrikaner?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 08:02:01 MGT 2024