Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suidooste
suidooste [boodskap #152247] Vr., 17 Julie 2026 19:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25940
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windroos.
'n Windroos.
suidooste
Afbreking: suid•oos•te
Samestelling: suidoos + -te


Selfstandige naamwoord: suidooste
Meervoud:

Betekenis:
• Die rigting tussen suid en oos of die gebied in hierdie rigting.

Gebruik:
• Die wind waai uit die suidooste.
• Die dorp lê in die suidooste van die provinsie.

Antoniem:
• noordweste

Hiponiem:
• oossuidooste
• suidsuidooste

Afgelei:
• suidoostelik
• suidooster
• suidoostewind

Vertaling:
Engels: southeast
Nederlands: zuidoosten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afbeeld
Volgende onderwerp: bewegend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jul. 27 15:07:14 UTC 2026