| onwetenskaplik [boodskap #152238] |
Do., 16 Julie 2026 14:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25872 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onwetenskaplik
Afbreking: on•we•ten•skap•lik
Samestelling: on- + wetenskaplik
Byvoeglike naamwoord: onwetenskaplik
Vergrotende trap: onwetenskapliker
Oortreffende trap: onwetenskaplikste
Attributief: onwetenskaplike
Partitief: onwetenskapliks
Betekenis:
• Wat nie op die wetenskap gebaseer is nie.
Gebruik:
• Sommige mense kan water met 'n mikstok aanwys, hoewel dit as onwetenskaplik beskou word.
Sinoniem:
• irrasioneel
• onbeproef
• onbewese
• ongestaaf
Antoniem:
• wetenskaplik
Afgelei:
• onwetenskaplikheid
Vertaling:
Engels: unscientific
Nederlands: onwetenschappelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|