| komateus [boodskap #152234] |
Do., 16 Julie 2026 12:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25872 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
komateus
Afbreking: ko•ma•te•us
Byvoeglike naamwoord: komateus
Attributief: komateuse
Betekenis:
• Wat in 'n koma verkeer; diep bewusteloos is.
Gebruik:
• Die ongeluk het die man komateus gelaat.
• Die vrou is in 'n komateuse toestand in die hospitaal opgeneem.
Sinoniem:
• bewusteloos
• komaties
Vertaling:
Engels: comatose
Nederlands: comateus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|