Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liggaamsperkussie
liggaamsperkussie [boodskap #152209] Di., 14 Julie 2026 14:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25933
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liggaamsperkussie
Afbreking: lig•gaams•per•kus•sie
Samestelling: liggaam + -s- + perkussie


Selfstandige naamwoord: liggaamsperkussie
Meervoud: liggaamsperkussies

Betekenis:
• Die maak van ritmiese klanke met behulp van die liggaam as slaginstrument.

Gebruik:
• Voorbeelde van liggaamsperkussie sluit in handeklap, voetestamp en vingers klap.

Vertaling:
Engels: body percussion
Nederlands: bodypercussie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maatslag
Volgende onderwerp: afvat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 26 15:10:11 UTC 2026