Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hidroulies
hidroulies [boodskap #152173] So., 12 Julie 2026 08:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25940
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hidroulies
Afbreking: hi•drou•lies


Byvoeglike naamwoord: hidroulies
Attributief: hidrouliese

Betekenis:
• Wat deur die druk van 'n vloeistof beweeg of aangedryf word.

Gebruik:
• Die domkrag is hidroulies.
• Die motor het hidrouliese remme.

Verwant:
• hidroulika

Vertaling:
Engels: hydraulic, hydraulically
Nederlands: hydraulisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seksie
Volgende onderwerp: versiendheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jul. 27 20:27:54 UTC 2026