Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geselsery
geselsery [boodskap #152152] Wo., 08 Julie 2026 19:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geselsery
Afbreking: ge•sel•se•ry
Samestelling: gesels + -ery


Selfstandige naamwoord: geselsery
Meervoud: geselserye

Betekenis:
• 'n Aanhoudende gepraat, dikwels informeel en oppervlakkig.

Gebruik:
• Ná 'n aantal drankies het die geselsery heftig en diep geraak.

Sinoniem:
• gebabbel
• gegons
• geklets
• pratery

Antoniem:
• stilblyery

Hiponiem:
• vakgeselsery

Vertaling:
Engels: chatting, chatter
Nederlands: geklets, gekeuvel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breëneusaap
Volgende onderwerp: omgeëllie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 19 00:26:34 UTC 2026